Resource Description

Graad 11 Afrikaans Huistaal Grondlynassessering.
Hierdie toetsie toets ‘n leerder se taalvaardigheid wat in die vorige graad behaal is en gee ‘n aanduiding of die
leerder gereed is vir nuwe graad.
Dit kan ook baie waardevol vir ouers wees om die toetsie te doen om vas te stel in hoe ‘n mate die leerder gereed
is vir die nuwe graad.
Die toets bestaan uit gepaste leesstukke en veelkeusige vrae.
Daar is ook ‘n memo en antwoordblad in die toets ingesluit.
Punte 50 en die toets kan in ongeveer ‘n uur afgehandel word.
Die toets sluit in Begrip, Taal in Konteks, Letterkunde, Opsomming en Opstel.
Voldoen aan die vereistes van die KABV (CAPS).

R46.00

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.