Graad 11, Afrikaans Huistaal, Taak 1, Luisterbegrip
R57.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie luisterbegrip is Taak 1 vir die eerste kwartaal. Dit bevat deeglike instruksies oor die aanbied en uitvoer van die taak.
Dit bevat ‘n leesstuk en vrae asook ‘n memorandum met denkvlakke.
Die toets tel 15 punte en die duur van die toets is 55 minute lank.
Dit voldoen aan die vereistes van die KABV.