R34.50

Resource Description

Graad 11 Taak 3 Onvoorbereide Toespraak
Hierdie taak wat 15 punte tel vorm deel van die eksamenpunt van die Eerste Kwartaal.
Die taak bevat onderwerpe wat geskik is vir argumentering en redenering.
Ingesluit in die taak is duidelik voorskrifte vir leerders asook vir die leerkrag.
Leerders ontvang hulp met die beplanning en aanbied van die toespraak.
“n Rubriek asook ‘n voorbeeld van ‘n toespraak is ingesluit by die taak.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.