Graad 11 Afrikaans Huistaal Taak 4 Kwartaaltoets
FREE
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Graad 11 Taak 4 se kwartaaltoets is die laaste taak vir graad 11 vir ‘n eksamenpunt vir die Eerste Kwartaal.
Hierdie taak tel 35 punte en sal ongeveer ‘n uur neem om te voltooi.
Die taak sluit in ‘n begripstoets van 15 punte, ‘n opsomming van 10 punte en ‘n advertensie vir taal in konteks..
Nasienriglyne is ingesluit by die taak.
Opgestel presies volgens die vereistes van KABV (CAPS).
Devona. jammer vir die ongerief, maar ek't die paragraaf wat nie in die begripstoes was nie, ingevoeg. Baie dankie. Groete
Sanet Gouws Afrikaans Huistaal Assesseringsmateriaal - November 30, -0001