R47.92

Resource Description

Graad 11 Tegniese Wiskunde Junie Vraestel 2:
Totaal:  100.

Inhoud:

  • Koördinate van punte
  • Gradiënte van lyne
  • Hoeke in meetkundige figure
  • Lengtes van lynsegmente
  • Vergelykings van lyne
  • Sirkelmeetkunde
  • Bewyse in meetkunde

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

CHR SMI

 

Resource Reviews

Store reviews: ( 120 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.