Resource Description

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 11 Toerisme Eksamen en Memorandum vir Junie toetsreeks.

AFDELING A: KORTVRAE

  • VRAAG 1 – Meervoudige keuse; Rede vir afname in aankomende inkomste na S.A; Kies die regte woord tussen hakies; Pas kolom A by B.

AFDELING B: KULTUUR- EN ERFENISTOERISME; BEMARKINGS

  • VRAAG 2 – Bestudeer die prent; Bestudeer die uittreksel; Bemarkingstegnieke.

AFDELING B: TOERISME SEKTOR, BINNELANDSE EN STREEKS EN INTERNASIONALE TOERISME

  • VRAAG 3 – Motorhuurbedryf-uittreksel; Binnelandse, streeks en internasionale toerisme.

TOTAAL:  80

ANA KUH

 

R40.25

Resource Reviews

Store reviews: ( 63 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.