Graad 11 Wiskunde Geletterdheid Kwartaal 2 Assesserings (2025)
R126.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie pakket bevat al 3 assesserings wat Graad 11 in kwartaal 2 moet doen.
Opdrag – Hierdie opdrag bevat slegs werk wat in kwartaal 2 behandel is.
Junie vraestel 1 – Finansies, datahantering en waarskynlikheid
Junie vraestel 2 – Meting (Herleiding, omtrek, oppervlakte en volume), kaarte en skale en waarskynlikheid