Graad 12 Afrikaans Huistaal, Grondlynassessering
R80.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Graad 12, Grondlynassessering moet binne drie dae nadat die skool begin het, afgele, word en kan deur die
maatassessering nagesien word. Dit gee ‘n aanduiding in hoe ‘n mate die leerder gereed is vir ‘n nuwe graad.
Die toets bestaan uit 50 veelkeusige vrae met leesstukke.
Dit toets taalbegrip, taal in konteks, letterkunde, opsomming en skryfkuns.
Die toets bevat ook ‘n antwoordblad en memo.
Punte: 50