R151.80

Resource Description

Graad 12 Fisiese Wetenskappe opsommings (Kwartaal 1). Die opsommings is saamgestel deur die Ken en Verstaan handboek se werk te kombineer. Opsommings is in Afrikaans met aanvullende en skriftelike notas wat deur die opsteller (eksterne party) saam gestel is.

Inhoud van die opsommings:

  • Praktiese ondersoek.
  • Momentum en Impuls.
  • Vertikale projektielbeweging in een dimensie.
  • Organiese molekules.

Resource Reviews

Store reviews: ( 120 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.