Graad 12 Rekenaarstoepassingstegnologie (RTT) K1-4 (Rekenaars deel van jou lewe) Noted
Resource Description
Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 1-4 vir RTT, Graad 12 en Opsommings is gebaseer op die “Study Opportunities Graad 12 Rekenaars Deel van jou Lewe” Handboek in Afrikaans met gekombineerde & aanvullende opsommings uit “Via Afrika” handboek & “DBE hulpwysing” RTT Boek, graad 12 met addisionele notas deur opsteller (eksterne party).
- Stelseltegnologie en Implikasies:
- Rekenaars in ons alledaagse lewe
- Hardeware (apparatuur) toestelle
- Apparatuuraanbevelings (hardeware)
- Programmatuur
- Rekenaarbestuur
- Netwerk en Internet Tegnologieë:
- Internetverbindings en-dienste
- Gevare van rekenaarmisdaad
- E-kommunikasies
- Impak van tegnologie
- Woordverwerking
- Sigblaaie
- Databasis
- HTML / Webblaaie Ontwerping
R454.25
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.