Graad 2 Afrikaans EAT Kwartaal 3 Werkboek (2025)
R132.25
Resource Description
Hierdie oulike werkboek is propvol werkkaarte gebaseer op die aangepaste JOP(ATP) van 2024/2025.
Werkkaarte ingesluit:
- woordbou (week 1)
- woordbou (week 2)
- Groepeer woorde met kort vokale (week 3)
- Groepeer woorde met kort vokale (week 4)
- Groepeer woorde met lang vokale (week 5)
- Groepeer woorde met lang vokale (week 6)
- Herken en gebruik verkleiningsvorme met -tjie en -jie (week 7)
- tjie of jie (week 8)
- Tweeletterkombinasies (week 9 en 10)
- Leestekens
- Selfstandige naamwoorde
- Voornaamwoorde
- Onderskrifte
- Kreatiewe skryf
- Gedeelde lees
Dit is slegs in PDF beskikbaar.
Bladsynommers word nie ingesluit nie.
69 Bladsye