Graad 2 Afrikaans Huistaal Kwartaal 2 Beplanning (#2025)
R172.50
Resource Description
Hierdie bundel bestaan uit:
–Beplanning vir week 1-10 (Ma-Vry)
Hierdie weeklikse beplanning is volgens die KABV (CAPS) saamgestel en dit gee idees en riglyne oor hoe om jou les of tema aan te bied. Daar word aangedui watter hulpbronne as aanullend tot die les gebruik kan word.
Daar is ook plek vir onderwyser notas.
Hierdie bundel word slegs in PDF formaat gestuur.
Bladsynommers word nie ingesluit nie.