Graad 2 Afrikaans Huistaal Kwartaal 3 Werkboek (#2025)
R132.25
Resource Description
Hierdie oulike werkboek is propvol werkkaarte gebaseer op die aangepaste JOP (ATP) van 2024/2025.
Werkkaarte ingesluit:
- Gee uitdrukking oor ’n teks
- Beginklank en rymklank
- bl-, gr-, fr-, dr- klankfamilies
- aai, ooi, eeu klankfamilies
- Klankbou en lettergrepe
- eindklanke -er en -el
- beginklanke pr- en pl-
- beginklanke sl- en sk-
- beginklanke sm- en sn-
- beginklanke sp- en st-
- beginklanke tr- en tw-
- Skryf ’n resep
- Tydsvorme
Dit is slegs in PDF beskikbaar.
Bladsynommers word nie ingesluit nie.
Hierdie is ‘n opgedateerde weergwe van kwartaal 3 2024.
46 Bladsye