Graad 2 en 3 Afrikaans EAT Leeskaarte
R57.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hier is leeskaarte wat handel oor al die Afrikaanse klanke wat in die grondslagfase behandel word. Dit is baie goeie oefening vir kinders om die klanke te oefen en te lees. Dit is opgestel deur ‘n gekwalifiseerde Afrikaanse onderwyseres. Dis oulike stories met prentjies en groot genoeg om gemaklik te lees. Daar is ook Engelse vertaling vir die stories.