Graad 2 Lewensvaardighede Kwartaal 3 Werkboek (#2025)
R132.25
Resource Description
Hierdie oulike werkboek bestaan uit opsommings en werkkaarte en is opgestel volgens die KABV (CAPS) en die aangepaste JOP van 2024/2025.
Werkkaarte ingesluit:
- Grond – Verskillende soorte grond en kleur en teksture
- Grond – Kreature wat in die grond leef
- Grond – Grond waarin plante kan groei
- Vervoer – Wat is vervoer
- Vervoer – Padvervoer
- Vervoer – Spoorvervoer
- Vervoer – Lugvervoer
- Vervoer – Watervervoer
- Vervoer – Openbare vervoer
- Padveiligheid – Reëls vir padveiligheid
- Padveiligheid – Padtekens vir voetgangers en fietsryers
- Padveiligheid – Hoe verkeersbeamptes ons help
- Padveiligheid – Skolierpatrollie
- Mense wat ons help – Interpersoonlike verhoudings
- Mense wat ons help – Hoe verskillende mense my help
- Mense wat ons help – Mense in die gemeenskap wat ons help, soos die klinieksuster
- Mense wat ons help – Hoe vra ek hulp in ’n noodgeval
Hierdie werkboek is slegs in PDF formaat beskikbaar.
Bladsynommers word nie ingesluit nie.
Hierdie werkboek is ‘n opgedateerde weergawe van 2024 se kwartaal 3 werkboek.
58 Bladsye