Graad 2 Wiskunde Kwartaal 1 Werkboek (#2025)
R109.25
Resource Description
Hierdie oulike werkboek is propvol werkkaarte gebaseer op die aangepaste JOP(ATP) van 2024/2025.
Werkkaarte ingesluit:
- -Tel van voorwerpe
- -Tel in veelvoude
- -Getalname en -simbole
- -Beskryf, vergelyk en orden getalle
- -Probleemoplossing
- -Geld
- -Hoofrekene
- -Meetkundige patrone
- -Getalpatrone
- -3D voorwerpe
- -Tyd
- -Lengte
- -Datahantering
Dit is slegs beskikbaar in PDF.
Bladsynommers word nie ingesluit nie.