Graad 3 Afrikaans Huistaal Kwartaal 3 Werkboek (#2025)
R132.25
Resource Description
Hierdie oulike werkboek is propvol werkkaarte gebaseer op die aangepaste JOP (ATP) van 2024/2025.
Werkkaarte ingesluit:
- Verwantskappe in stories
- eindklanke -er en -el
- eindklanke -rm en -lm
- eindklanke -ng en -nk
- eindklanke -like en -ige
- Meervoude met die verdubbeling van die slotklinker
- Meervoude met tweevokaal klanke
- Verkleiningsvorme
- Herken en gebruik verkleiningsvorme met ie – tjie – pie – jie
- Lettergrepe
- Hoofletters en leestekens
- Grafiese tekste
- Skryfproses
- Tydsvorme
- Sinsrukture
- Woordsoorte
- Voegwoorde
- Persoonlike tekste
- Lopende skrif
Dit is slegs in PDF beskikbaar.
Bladsynommers word nie ingesluit nie.
Hierdie is ‘n opgedateerde weergwe van kwartaal 3 2024.
103 Bladsye