Resource Description

Kwaliteit Wiskunde werkvelle. Lekker vir net uitknip en in leerder skrif plak.
Maal en Deel somme. Vinnige optrek en aftrek somme.
Tel aan en tel terug oefeninge ook.
35 werkvelle. Een vir elke dag van die week.
Hierdie werkvelle is gepas vir Graad 3 en Graad 4.

Werkvelle trots deur MAMMA EN JUFFROU

Resource Reviews

No ratings have been submitted for this resource yet.

R46.00