Graad 3 Lewensvaardighede Kwartaal 1 Werkboek (#2025)
R109.25
Resource Description
Hierdie oulike werkboek is propvol werkkaarte gebaseer op die aangepaste JOP(ATP) van 2024/2025.
Werkkaarte ingesluit:
- -Oor my – Wat is ‘n Tydlyn
- -Oor my – My eie tydlyn
- -Gevoelens – Wat maak my gelukkig en ongelukkig
- -Gevoelens – Herken gevoelens
- -Gevoelens – Hoe om my gevoelens uit te druk
- -Gevoelens – Hoe om jammer te sê
- -Gesondheidsvoorligting – Neusbloei
- -Gesondheidsvoorligting – Snywonde
- -Gesondheidsvoorligting – Brandwond
- -Gesondheidsvoorligting – Insekbyte
- -Gesondheidsvoorligting – Moenie aan ander se bloed vat nie
- -Reëls om my liggaam veilig te hou
- -Ja- en nee gevoelens
- -Om nee te sê vir mishandeling
- -Meld mishandeling aan
- -Leerders se regte en verandwoordelikhede
- -Regte en verandwoordelikhede van skool huis omgewing ens
- -Vakansiedae
Dit is slegs beskikbaar in PDF.
Bladsynommers word nie ingesluit nie.