Graad 3 Lewensvaardighede Kwartaal 3 Werkboek (#2025)
R132.25
Resource Description
Hierdie oulike werkboek bestaan uit opsommings en werkkaarte en is opgestel volgens die KABV (CAPS) en die aangepaste JOP van 2024/2025.
Werkkaarte ingesluit:
- Openbare veiligheid – Gevaarlike speelkelders, ashope, treinspore, paaie, konstruksieareas
- Openbare veiligheid – Veilige trein en taxiritte
- Openbare veiligheid – Die gevare van elektrisiteit
- Openbare veiligheid – Giftige en vlambare stowwe
- Besoedeling – Wat is besoedeling
- Besoedeling – Verskillende soorte besoedeling: water, land, lug, geraas
- Besoedeling – Die uitwerking van besoedeling op mense
- Lewenswyses uit die verlede – Stories en ervarings van ouer familie- en gemeenskapslede: kos, klere en vervoer
- Lewenswyses uit die verlede – Voorwerpe wat deur ouer familie- en gemeenskapslede gebruik is: gereedskap, speelgoed, eetgerei
- Lewenswyses uit die verlede – Lewenswyses van die verlede en die hede (verandering en kontinuïteit)
- Ruimte – Die aarde vanuit die ruimte – hoe dit lyk
- Ruimte – Sterre en planete – wat dit is
- Ruimte – Die name van die planete
- Ruimte – Teleskope
- Ruimte – Ruimtetuie
- Ruimte – Satelliete en die inligting wat ons kry
Hierdie werkboek is slegs in PDF formaat beskikbaar.
Bladsynommers word nie ingesluit nie.
Hierdie werkboek is ‘n opgedateerde weergawe van 2024 se kwartaal 3 werkboek.
79 Bladsye