Graad 3 Wiskunde Kwartaal 2 Werkboek (#2025)
R109.25
Resource Description
Hierdie oulike werkboek bestaan uit opsommings en werkkaarte en is opgestel volgens die aangepaste JOP van 2024/2025.
Werkkaarte ingesluit:
-Tel van voorwerpe
-Tel aan en terug
-Getalname en -simbole
-Beskryf, vergelyk en orden getalle
-Plekwaarde
-Probleemoplossing
-Optelling en aftrekking probleme
-Herhaaldelike optelling wat tot vermenigvuldiging lei
-Groepering wat tot deling lei
-Deling wat tot breuke lei
-Geld
-Hoofrekene
-Breuke
-Meetkudnige patrone
-Getalpatrone
-Posisie, orienatasie en ruimte
-3D-voorwerpe
-Simmetrie
-Tyd
-Lengte
-Massa
-Datahantering
Hierdie werkboek is slegs in PDF formaat beskikbaar.
Bladsynommers word nie ingesluit nie.
Hierdie werkboek is ‘n opgedateerde weergawe van 2024 se kwartaal 2 werkboek.
86 Bladsye