Graad 3 Wiskunde Kwartaal 3 Werkboek (#2025)
R132.25
Resource Description
Hierdie oulike werkboek bestaan uit opsommings en werkkaarte en is opgestel volgens die aangepaste JOP van 2024/2025.
Werkkaarte ingesluit:
- Tel in veelvoude
- Getalname en -simbol
- Vergelyk getalle
- Orden getalle
- Plekwaarde
- Woordprobleme
- Geld
- Optelling en aftrekking
- Herhaalde optelling wat tot x lei
- Deling
- Breuke
- Posisie
- 3D-voorwerpe
- 2D-vorms
- Tyd
- Kalenders
- Lengte
- Omtrek en oppervlakte
- Datahantering
Hierdie werkboek is slegs in PDF formaat beskikbaar.
Bladsynommers word nie ingesluit nie.
Hierdie werkboek is ‘n opgedateerde weergawe van 2024 se kwartaal 3 werkboek.
121 Bladsye