Graad 4 Afrikaans Huistaal Kwartaal 4 Beplanning (2024)
R228.85
Resource Description
Hierdie oulike beplanning vir kwartaal 4 is net wat jy benodig om jou kwartaal mee te begin! Jy hoef nie verder te soek nie!
+- 70 bladsye.
Hierdie beplanning is gebaseer op die aangepaste jop.
Dit sluit in:
Beplanning vir week 1-6.
Hierdie beplanning is uniek in die sin dat dit nie net gebaseer is op die gewilde handboeke – Platinum nie – maar ook met die doel om dit so omvattend as moontlik te maak, sodat enige onderwyser wat hierdie vak aanbied, daarvan kan gebruik maak. Vir die Platinum- en Afrikaans Sonder Grense-reekse is daar selfs bladsynommers ingesluit. Daar is ook ruimte vir onderwysernotas en plek om jou eie bladsyenommers in te vul.
Sommige tekste is nie aangeheg nie weens kopiereg.