Graad 4 Afrikaans Huistaal Vaardigheidsboek [Kwartaal 1] (#2025)
R287.50
Resource Description
Hierdie boek sluit die volgende in:
- Inligtingsteks met visuele prikkels: Luister en praat, lees en kyk, skryf en aanbied, taalstrukture en –konvensies.
- Kortverhaal: Luister en praat, lees en kyk, skryf en aanbied, taalstrukture en –konvensies.
- Instruksies: Luister en praat, lees en kyk, skryf en aanbied, taalstrukture en –konvensies.
Die boek bevat omvattende aktiwiteite wat elke vaardigheid bevorder vir Afrikaans.
Hierdie boek is slegs beskikbaar in PDF formaat.
Bladsynommers word nie ingesluit nie.
48 Bladsye