Graad 4 Geografie Kwartaal 3 Werkboek (2025)
R132.25
Resource Description
Hierdie pragtige werkboek bestaan uit opsommings en werkkaarte gebaseer op die aangepaste JOP (ATP) van 2024/2025. Elke eenheid sluit aktiwiteite en vrae in wat leerders aanmoedig om krities te dink en hul kennis prakties toe te pas. Die gebruik van praktiese voorbeelde en helder prente maak hierdie werkboek ‘n waardevolle, leerdervriendelike hulpbron vir die verkenning van konsepte op ‘n gestruktureerde en interessante manier.
Werkkaarte ingesluit:
-
Bestaansboerdery.
-
Gevallestudie- Boerdery met vrugte.
-
Kommersiële boerdery.
-
Ligging van boerdery.
-
Maniere hoe mense kos kry.
-
Saaiboerdery en veeboerdery.
Memorandums word ingesluit.
Hierdie werkboek is slegs in PDF formaat beskikbaar.
Bladsynommers is nie ingesluit nie.
35 Bladsye