Graad 4 – Hoe om ‘n begripstoets te doen.
R23.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Graad 4 Afrikaans Huistaal.
Hierdie pakket sluit in:
Stappe wat jy moet volg om ‘n begripstoets te voltooi.
‘n Lys van instruksiewoorde, sowel as wat die woorde van jou verwag.
‘n Oefenbegripstoets. (15 punte)
Memorandum
Respekteer asb. die kopiereg van Slim Uiltjies.