Graad 4 Kwartaal 3 Formele Assessering – Begrip en Taalkonteks
R57.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Bied jou leerders die geleentheid om hul taalvaardighede te wys met hierdie CAPS-belynde formele assessering vir Kwartaal 3. Die pakket sluit ‘n begripstoets en taalvrae in, spesifiek saamgestel vir Graad 4 Huistaal. ’n Volledige memorandum is ook ingesluit vir maklike nasien. Ideaal vir onderwysers, tutors en ouers!