Graad 4 PSW Kwartaal 2 Werkboek (2025)
R109.25
Resource Description
Hierdie oulike werkboek is propvol werkkaarte gebaseer op die aangepaste JOP(ATP) van 2024/2025.
Werkkaarte ingesluit:
- Verstaan ‘n reeks emosies; liefde, vreugde, hartseer, vrees, jaloesie.
- Verstaan van eie emosies- geskikte maniere om eie emosies uit te druk.
- Hoe om ander se emosies te verstaan en in ag te neem.
- Persoonlike ervaring van groepswerk- voordele van groepswerk.
- Uitdagings van groepswerk.
- Nuttige reaksies op uitdagings binne ‘n groep.
- Afknouery- hoe om jouself teen afknouery te beskerm en voorbeelde van afknou-gedrag.
- Geskikte reaksies op afknouery- waar om hulp te kry.
- Kinderregte en verantwoordelikhede; naam, gesondheid, veiligheid, onderwys, skuiling, kos, omgewing.
- Kinders se verantwoordelikhede in verhouding tot hul regte.
Dit is slegs beskikbaar in PDF.
Bladsynommers word nie ingesluit nie.
42 Bladsye