Graad 4 Skeppende Kunste Kwartaal 1 Werkboek (#2025)
R109.25
Resource Description
Hierdie oulike werkboek is propvol werkkaarte gebaseer op die aangepaste JOP(ATP) van 2024/2025.
Werkkaarte ingesluit:
- -SKEP RITMIESE PATRONE
- -IMPROVISEER EN SKEP
- -LEES RITMIESE PATRONE
- -RITME EN BEWEGING
- -DRAMA
- -VISUELE GELETTERDHEID
- -TINTE EN SKAKERINGS: KLEURE
- -3D BEELDHOUWERK
Dit is slegs beskikbaar in PDF.
Bladsynommers word nie ingesluit nie.
66 Bladsye