Resource Description

Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 4, kwartaal 2 en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.

Geografie:  Kaartvaardighede

Eenheid 1:  Syaansigte en planaansigte
Eenheid 2:  Simbole en sleutels
Eenheid 3:  Roosterverwysings
Eenheid 4:  Kompasrigtings
Eenheid 5:  ‘n Kaart van Suid-Afrika
Eenheid 6:  ‘n Aardbol en kaart van die wêreld

Geskiedenis:  Leer by leiers

Eenheid 1:  Wat maak ‘n goeie leier?
Eenheid 2:  Nelson Mandela, ‘n goeie leier.
Eenheid 3:  Mahatma Gandhi.

Pakket sluit die volgende in:
• Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings / hersiening.
• Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
• Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.
• Aktiwiteite met modelantwoorde.

Resource Reviews

Store reviews: ( 22 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.

R120.75