Resource Description

Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 4, kwartaal 3 en is gebaseer op die “Oxford” Handboek in Afrikaans.

Geografie – Voedsel en boerdery in Suid-Afrika

Eenheid 1:  Mense en voedsel
Eenheid 2:  Boerderymetodes
Eenheid 3:  Gewas- en veeboerdery
Eenheid 4:  Onverwerkte en verwerkte voedsel

Geskiedenis – Vervoer oor die jare heen

Eenheid 1: Vervoer op die land
Eenheid 2: Vervoer op water
Eenheid 3: Vervoer in die lug

Pakket sluit die volgende in:
• Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings / hersiening.
• Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
• Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.
• Aktiwiteite met modelantwoorde.

Resource Reviews

No ratings have been submitted for this resource yet.

R120.75