Graad 4 – Visuele Teks (Advertensies)
R23.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Die pakket bestaan uit die volgende:
– Hoe om advertensies te lees.
– ‘n Voorbeeld van ‘n advertensie (Woefie hondekos)
– Visuele teks assessering (10 punte)
– Memorandum
Respekteer asb. die kopiereg van Slim Uiltjies.