Graad 4 Wiskunde Kwartaal 1 Werkboek [Volume 2] (#2025)
R109.25
Resource Description
Hierdie oulike werkboek is propvol opsommings en werkkaarte gebaseer op die aangepaste JOP(ATP) van 2024/2025 en die KABV(CAPS).
Werkkaarte ingesluit:
- -Numeriese patrone – ondersoek en brei uit
- -Numeriese patrone en vloeidiagramme
- -Vermenigvuldig van minstens 2-syfer heelgetalle met 2-syfer heelgetalle
- -Deling
- -Analoog- en digitale tyd
- -Tydsverloop tussen twee datums
- -Datahantering
- -Datahantering 2
- -Eienskappe van 2D vorms
- -Geboë en reguit sye
Dit is slegs beskikbaar in PDF.
Bladsynommers word nie ingesluit nie.
59 Bladsye