Graad 4 Wiskunde Kwartaal 3 Werkboek (2025)
R287.50
Resource Description
Hierdie oulike werkboek is propvol opsommings en werkkaarte gebaseer op die aangepaste JOP(ATP) van 2024/2025.
Temas ingesluit:
-
Gewone breuke.
-
Tyd.
-
Lees van kalenders.
-
Tyd- Berekeninge en probleemoplossing
-
Lengte- Praktiese meting.
-
Lengte- Berekeninge en probleemoplossing.
-
Eienskappe van 2D- vorms.
-
Teken 2D-vorms op grafiekpapier.
Dit is slegs beskikbaar in PDF.
Bladsynommers word nie ingesluit nie.
69 Bladsye