Graad 5 Afrikaans EAT Kwartaal 3 Taal Werkboek (2025)
R132.25
Resource Description
Hierdie oulike kwartaal 3-werkboek is propvol opsommings en werkkaarte gebaseer op die aangepaste JOP (ATP) van 2024/2025.
Konsepte ingesluit:
-
Werkwoorde
-
Selfstandige naamwoorde
-
Byvoeglike naamwoorde
-
Direkte en indirekte rede
-
Leestekens
-
Basisvorm, voorvoegsels en agtervoegsels
-
Enkelvoudige sinne: Onderwerp, voorwerp en gesegde
-
Samestellings en afleidings
-
Sinonieme en antonieme
-
Homonieme en homofone
-
Voornaamwoorde
-
Bywoorde
-
Voorsetsels
-
Ontkenning
-
Idiome
-
Letterlike – en figuurlike taalgebruik
-
Lidwoorde
-
Tydsvorme
-
Afkortings en akronieme
-
Okimoron
-
Sinsoorte
Alle memorandums word ingesluit.
Dit is slegs in PDF formaat beskikbaar.
Bladsynommers word nie ingesluit nie.
78 bladsye