Graad 5 Mondeling Assessering: Hardoplees
Resource Description
Die mondeling assessering: Hardoplees, spaar jou tyd om te gaan soek vir ‘n storie. Dit sluit in die storie wat die leerder hardop moet lees en die rubriek waarop die leerder geassesseer moet word.
Dit is aflaaibaar in ‘n Word – dokument, sodat aanpassings gemaak kan word.
R23.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.