Graad 5 Natuurwetenskappe en Tegnologie Kwartaal 1 Werkboek
R57.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie werkboek is gebaseer op die Platinum Leerderboek. Dit lei die leerder stap vir stap deur die inhoud van die Platinum Leerderboek.
Aan die begin van elke onderwerp word sekere uitkomste aan die leerder gestel wat van hulp kan wees by die voorbereiding van formele- en informele assesserings. Verder bevat hierdie werkboek ook verrykende materiaal en werkkaarte. ‘n Memorandum van al die aktiwiteite, werkkaarte en hersieningsoefeninge word ook voorsien. Die inhoud van hierdie werkboek moet bestudeer word tesame met die Platinum leerderboek. Hierdie werkboek mag uitgedruk word sodat elke leerder dit in die klas kan gebruik. Moet asseblief nie ‘n elektroniese weergawe versprei nie.