Graad 5 Natuurwetenskappe kwartaal 1 werkboek (#2025)
R109.25
Resource Description
Hierdie pragtige werkboek bestaan uit opsommings en werkkaarte gebaseer op die aangepaste JOP (ATP) van 2024/2025. Elke eenheid sluit aktiwiteite en vrae in wat leerders aanmoedig om krities te dink en kennis prakties toe te pas. Die gebruik van helder voorbeelde en prente maak hierdie werkboek ‘n waardevolle, kindervriendelike hulpbron vir die verkenning van natuurwetenskaplike konsepte op ‘n gestruktureerde en prettige manier.
Werkkaarte ingesluit:
-Verskillende soorte plante en diere
-Interafhanklikheid
-Habitat en hulpbronne
-Dieresoorte
-Skelette
-Die menslike skelet
-Beweging
-Dop- en raamstrukture
-Voedsel en voeding
-Groei en ontwikkeling
Memorandums word ingesluit.
Hierdie werkboek is slegs in PDF formaat beskikbaar.
Bladsynommers is nie ingesluit nie.
74 bladsye