Resource Description

Graad 5 Volledige Opsommingspakket vir die jaar

Opsommings en Oefenvraestelle vir al die vakke en al 4 kwartale

KABV [CAPS] belynde inhoud

Vraestelle het memorandums

Alles in aflaaibare PDF formaat

Taalvakke en Wiskunde is ingesluit [ook OPSOMMINGS EN OEFENVRAESTELLE]

Opsommings in kleur, maar ook baie netjies indien dit in wit en swart uitgedruk word.

Goeie voorbereidingmiddel vir eksamens en asseserings of as aanvulling op klaswerk.

Resource Reviews

( 0 ratings )
No ratings have been submitted for this seller yet.

R690.00