Graad 6 / 7 Afrikaans EAT toets / eksamen
R34.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hier is ‘n baie oulike toets opgestel deur ‘n gekwalifiseerde Afrikaanse onderwyser. Die storie is volksverhaal. Daar is ‘n begrip, opsomming, visuele en verskeie taal konsepte in hierdie vraestel. Kan maklik gebruik word deur mamma of juffrou as voorbereiding vir die eksamen. Ideal vir ‘n oefen toets.