Graad 6 Afrikaans EAT Kwartaal 3 Taal Werkboek (2025)
R132.25
Resource Description
Hierdie oulike kwartaal 3-werkboek is propvol opsommings en werkkaarte gebaseer op die aangepaste JOP (ATP) van 2024/2025.
Konsepte ingesluit:
-
Lydende en bedrywende vorm
-
Werkwoorde
-
Byvoeglike naamwoorde
-
Letterlike en figuurlike betekenis
-
Ontkenning
-
Tydsvorme
-
Bywoorde
-
Enkelvoudige – en saamgestelde sinne
-
Voegwoorde
-
Lettergrepe
-
Homofone
-
Stamwoorde, voorvoegsels en agtervoegsels
-
Vraende voornaamwoorde
-
Direkte en indirekte rede
-
Een woord vir ‘n frase
Alle memorandums word ingesluit.
Dit is slegs in PDF formaat beskikbaar.
Bladsynommers word nie ingesluit nie.
58 bladsye