Graad 6 Afrikaans HT / EAT kwartaal 3 projek (2024)
R109.25
Resource Description
Hierdie projek is ongelooflik oulik en pragtig saamgestel!
Dit sluit die volgende in:
-Taak 6 en 7 (Navorsing / skryfwerk / mondeling)
-Beskrywings en leiding oor hoe om navorsing te doen / die skryfproses en mondeling.
-Riglyne vir die onderwyser oor die projek.
-‘n Skyfievertoning.
Die projek word in PDF formaat gestuur.
Kortverhaal , Na Middernag – Elizabeth Wasserman (nie ingesluit)
Hierdie skakel kan gebruik word om toegang te verkry tot die kortverhaal, Na Middernag