Graad 6 Afrikaans HT / EAT Kwartaal 3 Skryfprojek [Drama] (2025)
R125.35
Resource Description
Hierdie fantastiese en omvattende Kreatiewe Skryfprojek sluit alles in wat jy vir die kwartaal 3 assesserings benodig.
Die inhoud van hierdie assessering:
- ‘n Omvattende verduideliking van elke afdeling (Wat navorsing is, wat ‘n hipotese is en hoe om jou eie hipotese te formuleer, riglyne vir die opstel van ‘n bronnelys, wenke vir ‘n mondelinge aanbieding)
- Taak 6.1 – Navorsing (drama en navorsingsvrae word ingesluit)
- Taak 6.2 – Kreatiewe skryfwerk (drama en brosjure)
- Taak 7 – Mondeling
- ‘n Skyfievertoning wat aanvullend deur die loop van die projek gebruik kan word om konsepte te hersien en te versterk.
- ‘n “Vir die onderwyser”-gids met praktiese wenke oor hoe om die projek effektief te fasiliteer om sodoende assesseringsdoelwitte te bereik.
Alle tekste, navorsingsvrae, memorandums en rubrieke word ingesluit.
*Die onderwyser hoef slegs navorsingsmateriaal oor die spesifieke onderwerp, soos uiteengelê in die projek, te verskaf.
– Let wel: Die Afrikaanse projekte word na Engels vertaal. Indien u beide tale se projekte wil aankoop, maak net seker dat u die ander genre by Engels aankoop, aangesien die inhoud van die ooreenstemmende genre dieselfde gaan bly.
41 bladsye.