Graad 6 Geografie kwartaal 2 werkboek (2025)
R109.25
Resource Description
Hierdie pragtige werkboek bestaan uit opsommings en werkkaarte gebaseer op die aangepaste JOP (ATP) van 2024/2025. Elke eenheid sluit aktiwiteite en vrae in wat leerders aanmoedig om krities te dink en hul kennis prakties toe te pas. Die gebruik van praktiese voorbeelde en helder prente maak hierdie werkboek ‘n waardevolle, leerdervriendelike hulpbron vir die verkenning van geografiese konsepte op ‘n gestruktureerde en interessante manier.
Werkkaarte ingesluit:
- Handel as die uitruil van goedere – Koop en verkoop van goedere vir geld
- Uitvoere en invoere tussen Suid-Afrika en die wêreld
- Goedere – Rou materiaal (primêre produkte)
- Vervaardigde goedere (sekondêre produkte)
- Waardes van geselekteerde rou materiale en vervaardigde goedere
- Konsepte van onregverdige en regverdige handel
- Die menslike koste van onregverdige handel – Arbeid en uitbuiting
- Regverdige handel – Gevallestudie van ‘n positiewe projek
Memorandums word ingesluit.
Hierdie werkboek is slegs in PDF formaat beskikbaar.
Bladsynommers is nie ingesluit nie.
34 bladsye