Graad 6: Geskiedenis Opsomming
Resource Description
Leer hulpbron vir Graad 6 leerlinge. Die visuele aspek van die opsommings vergemaklik die kreatiewe denke en daarvolgens maak dit die werk meer verstaanbaar. Leerlinge is geneig om die werk beter te verstaan en dus ń algehele beter begrip te vorm om hierdeur die werk te kan onthou.
Hierdie spesifieke benadering is vir meer as 2 jaar gebruik as ń “pilot” vir ń leerling wat lei aan verskeie tipes disleksie. Die inspan van meer as 2 sintuie het wonderlike resultate gebied en ek stel dit graag voor vir enige leerlinge, met of sonder leersteurnisse.
R80.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.