Graad 6 Natuurwetenskappe en Tegnologie (NWT) Kwartaal 1 (Via Afrika) – Opsommings
R96.60
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie produk bevat al die werk vir Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6, kwartaal 1 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans.
- Onderwerp 1: Fotosintese.
- Onderwerp 2: Voedingstowwe in voedsel.
- Onderwerp 3: Voedingstowwe.
- Onderwerp 4: Voedselverwerking.
- Onderwerp 5: Ekostelsels en voedselwebbe.
Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:
- Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening.
- Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
- Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.