Resource Description

Hierdie vraestel bestaan uit ses vrae. Die leermateriaal wat gebruik word is Graad 6 Natuurwetenskappe Platinum boek. Die onderwerpe wat gedek word in die vraestel is: Onderwerp 1, Eenheid 1: Plante en voedsel , Eenheid 2: Plante en lug, Eenheid 3: Soorte diere,  en Onderwerp 2,  Eenheid 1: Plante en voedsel.

‘n Verskeidenheid soorte vrae word gevra bv. meervoudige keuse vrae, waar en vals, pas kolom B by kolom A, vul die ontbrekende woorde in, direkte vrae asook toepassingsvrae.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.

R34.50