Graad 6 of 7 Afrikaans EAT hersienings werkvelle van taal
R28.75
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hersienings werkvel van verskeie konsepte opgestel deur ‘n gekwalifiseerde Afrikaanse onderwyseres. Hier is verskeie taal konsepte, ideal vir hersiening voor ‘n eksamen vir ‘n juffrou of mamma. In die taal werkvelle is onderandere Lidwoorde, verlede tyd, voegwoorde, voornaamwoorde, leestekens, meervoude, toekomende tyd, meervoude, afleiding, samestelling ens.