Graad 6 Skeppende Kunste Kwartaal 1 Werkboek (#2025)
R109.25
Resource Description
Hierdie oulike werkboek is propvol werkkaarte gebaseer op die aangepaste JOP(ATP) van 2024/2025.
Werkkaarte ingesluit:
- -MUSIEK EN LIEDJIES
- -MUSIEK EN TOONLERE
- -AFRIKA-VOLKSVERHAAL
- -VERSKILLENDE SOORT DRAMA IN SUID-AFRIKA
- -TROMME EN TROMSPEL
- -VISUELE GELETTERDHEID
- -KLEUR EN BALANS
- -FOKUSPUNT IN KUNSWERK
- -BEELDHOUWERK
Dit is slegs beskikbaar in PDF.
Bladsynommers word nie ingesluit nie.
61 Bladsye