Graad 7 Afrikaans EAT Kwartaal 3 Taal Werkboek (2025)
R132.25
Resource Description
Hierdie oulike kwartaal 3-werkboek is propvol opsommings en werkkaarte gebaseer op die aangepaste JOP (ATP) van 2024/2025.
Konsepte ingesluit:
-
Enkelvoud en meervoud
-
Byvoeglike naamwoorde
-
Trappe van vergelyking
-
Tussenwerpsels
-
Hoofsinne en bysinne
-
Direkte en indirekte rede
-
Basisvorm, voorvoegsels en agtervoegsels
-
Samestellings en afleidings
-
Sinsoorte
-
Enkelvoudige sinne: Onderwerp, voorwerp, gesegde
-
Tydsvorme
-
Letterlik en figuurlik
-
Selfstandige naamwoorde
-
Voornaamwoorde
-
Lidwoorde
-
Sinonieme en antonieme
Alle memorandums word ingesluit.
Dit is slegs in PDF formaat beskikbaar.
Bladsynommers word nie ingesluit nie.
61 bladsye